Triglaf

Triglaf (letterlik "driekoppig") is ’n god of samestelling van gode in die Slawiese mitologie, soortgelyk aan die Drie-enige God in die Christendom of Trimoerti in Hindoeïsme. Hy word dikwels beskou as dieselfde god as Trojan.


Developed by StudentB